Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ‘n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ‘n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 19.8 × 13 × 1 cm |