’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoir. Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 15.2 × 23.4 × 2.3 cm |
Related products
Education and Schools
Afrikaans Sonder Grense Eerste Additionele Taal Onderwysersgids Graad 6
R255.00